DescriptionDay 9 - Fossilized Root System (7961122858).jpg
Afrikaans: Wortelstelsel van 'n Lycopsiede-boom (Stigmaria ficoides, 'n vormtakson van die wolfsklouagtiges), item LL.11627.
Hierdie massiewe boomstomp uit Bradford in Yorkshire tel onder Manchester-museum se versameling fossielplante. Dis een van die fossiele uit sleuteltydvakke in Brittanje se oertyd wat op die museumgalery besigtig kan word. Dit dateer uit die Bo-Karboon (Wesfalies A) steenkoolmoerasse wat om en by 300 miljoen jaar gelede regoor noordelike Engeland versprei was toe die klimaat betreklik tropies was. Data dui aan dat die aardklimaat oor groot tydvakke baie veranderlik was en sodoende die dryfveer vir aanpassings was.
Die Bo-Karboon wat 325 miljoen jaar gelede begin het, is 290 miljoen jaar gelede afgesluit. 'n Groot deel van Brittanje was oortrek met oorstroomde moerasse en massiewe riviere het die landskap deurvleg. Die meeste van die moerasse is oorheers deur boomagtige "kolfmosse" in 'n geslag wat as Lepidodendron, die skaalbome, bekend staan. Hierdie spesimen was naamlik die lywigste voorbeeld van Lepidodendron in Europa toe dit in 1898 deur professor William Crawford Williamson vir die museum aangeskaf is.
English: Root System of Lycopsid Tree (Stigmaria ficoides) LL.11627
This massive tree stump from Bradford, Yorkshire, is a part of the Manchester Museum's fossil plants collection. It is from the Upper Carboniferous (Westphalian A) coal swamps that covered the north of England around 300 million years ago, when the climate was quite tropical.
Throughout the history of the Earth, the climate has been constantly changing and has driven evolution. Fossils, including this one, from the key environments in Britain's past can be seen on the gallery.
The Upper Carboniferous began 325 million years ago and ended 290 million years ago. Much of Britain was covered by water-logged swamps and massive sweeping rivers that cut through the landscape.
Most of the swamps were dominated by large tree-like clubmosses called Lepidodendron. This particular example was the largest Lepidodendron in Europe when it was acquired by Professor William Crawford Williamson for the museum in 1898.
The person who associated a work with this deed has dedicated the work to the public domain by waiving all of their rights to the work worldwide under copyright law, including all related and neighboring rights, to the extent allowed by law. You can copy, modify, distribute and perform the work, even for commercial purposes, all without asking permission.
http://creativecommons.org/publicdomain/zero/1.0/deed.enCC0Creative Commons Zero, Public Domain Dedicationfalsefalse