Die legende van Koos van Brand.


Koos van Brand is n persoon gewaar in menigde lande in en buite Afrika.

Die wat vir Koos ontmoet het vertel laat die legende die grootste reisiger in die wereld is met niks meer as sy unieke groen VW Kewer nie

Koos staan belend vir sy legendariese stories en gevaarlike reise sowel as sy sosiale kuiers, vuur maak saam met vriende.

Koos van Brand word gesoek deur menigde reisegers insuitend n groep trein werkers wat hom raak geloop het op n ekspedisie in Donker Afrika om nuwe spore te le na wat hulle gedink het nuwe on besoekte areas was.

Die Groep het verskeie soektogte geloods na die Legende in die jare tussen 2013 en 2020 met geen heluk met die doel om sy storie te vertel aan die wereld.

Die Groep het probeer bewusheid skep oor die soektog deur sy unieke groen Kewer te herbou tot , fotos te neem en dit aan te meld as n vermiste voertuig van belang wereld wyd. Tot dus ver met geen resultate.

Die volgende manier van die Groep in 2021 is om "Vuur aan die gang stekers"(fire lighters) te bou van top kwaliteit en te vernoem na Koos vsn Brand met die hoop laat die groeiende naam die bewusheid sal verhoog vir die soeke na die legende; Koos van Brand.

Indien Mr Koos van Brand hierdie artikel lees...

Ons wil die voorreg he om weer saam met oom n drankie te drink om n lekker vuur. Want soos oom gese het; vuur is altyd lekkerder saam met vriende.