n Suid afrikaanse legende

Skrikjoulafidicios beter geken as De Hollansche Molen boom skilpad hou al jare lank die gemeenskap van jonkershoek in die wes kaap in vrees.


Die klein maar giftige skilpad wat beskryf is as stink en met rooi oe in die nag sy prooi uit kyk, was lank jare net n legende maar om 31 December jet alles verander toe Johan van Heerden een waargeneem het.


Die volgende foto was wat hy In n boom op vol maan waar geneem het [1] die skilpaaie maak glo harde skreeu geluide en is baie agresief op die aande.


As een teegekom word ,moet nie oogkontak maak of ruik nie. Loop stadg agteruit en hardloop na 5m.


Hulle val an as op kort aanraking kom en gaan vir die agter nek.https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=10225697977182318&id=1416695209